|
|
|
|
 | |  |
| Hy het waarskynlik masels. Julle sal hom dadelik dokter toe moet vat. Was hy ingeent daarteen? | |
 | |  |
|
 |
 | |  |
| Ek weet nie,maar ek sal my ma se om hom dokter of kliniek toe te neem. | |
 | |  |
|
|
|
|
|
|
|
 | |  |
| Onthou om nie sy eetgerei en handoek met hom te deel nie. Probeer ook om te voorkom dat hy op jou hoes of nies, want so word masels versprei. | |
 | |  |
|
 |
 | |  |
| Goed, maar moet ek ook ingeent word teen masels en is dit seer? | |
 | |  |
|
|
|
|
|
|
|
 | |  |
| Ja jy moet ingeent word maar dit is glad nie seer nie. Dit help ook om gesond te eet, baie water te drink en in skoon omstandighede te leef. | |
 | |  |
|
 |
 | |  |
| Ek gaan nou dadelik bad en daarna gaan ek kliniek toe vir my masels inenting! | |
 | |  |
|
|
|