|
Deon praat met ThunderMerwe Tm
|
|
|
|
 | |  |
| " So ... Whill, wie is ThunderMerwe ???" | |
 | |  |
|
 |
 | |  |
| "Thundermerwe bestaan uit n paar manne wat al jare die SA Musiek bedryf bewandel." | |
 | |  |
|
|
|
|
|
|
|
 | |  |
| "Het julle al saam bekende band opgetree." | |
 | |  |
|
 |
 | |  |
| "Ons het al saam : Haste the day,Underoath en Becoming the archetype 'n stage gedeel." | |
 | |  |
|
|
|
|
|
|
|
 | |  |
| " Wat maak ThunderMerwe anders as ander bands?" | |
 | |  |
|
 |
 | |  |
| "Thundermerwe meng verskillende genres en tale in ons musiek. As jy reg is vir iets vars eie aan sy soort dan is Thundermerwe net die ding vir jou... | |
 | |  |
|
|
|