Important notice about the future of Stripcreator (Updated: May 2nd, 2023)

  CelesteBosman  

followers
0
following
0
pm : info
CelesteBosman has not entered a profile.
(hide profiles)

by CelesteBosman
5-09-13
REGSADVIES is verkry...
Die firma het die bedrag wat wanaangewend is deur die klerk aan die twee kliënte terug betaal.
Die BEGINSEL...
In die voortbrenging van inkomste deur die beoefening van ‘n bedryf...
En nie van 'n kapitale aard nie
UITSLAG...
Die uitgawes aangegaan vir die ondersoek & die regsonkostes aftrekbaar = beoefening van die bedryf ... DUS: Aftrekking vir die proporsionele gedeelte!
Bedrag betaal aan die kliente = noue verband met die beoefening van bedryf... AFTREKBAAR
share: twitter : facebook

« Back to the Front Page