|
|
|
|
 | |  |
| Ek is 'n vennoot in 'n firma wat namens ons kliente geld invorder, kwitansies uitreik en bedrae deponeer in onderskeie bankrekeninge. | |
 | |  |
|
 |
|
|
|
|
|
|
 | |  |
| Dit is duidelik dat sekere bedrae nie deur die firma se klerke in die kliente se betrokke bankrekeninge inbetaal word nie | |
 | |  |
|
 |
 | |  |
| Ondersoek sal ingestel moet word!!! | |
 | |  |
|
|
|
|
Die onafhanklike rekenmeesters kom tot 'n gevolgtrekking...
|
|
|
|
 |
 | |  |
| Die ondersoek het geopenbaar dat een van die klerke £1,608 van die kliente se geld en £21 van die firma wanaangewend het. | |
 | |  |
|
|
|